GEMEENTEDAGBOEK 2021

gedrukte jaarkalender word aan alle gesinne voorsien.
Haal gerus u eksemplaar by die kerkkantoor af indien u nie ontvang het nie
  1. T 4 VAN 2013

    DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING (POPIA)

    Die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (POPI) oftewel die Protection of Personal Information Act (POPIA) het op 1 Julie 2020 in werking getree en organisasies moet teen 30 Junie 2021 aan alle wetlike vereistes voldoen. 

     Die beskerming van persoonlike inligting is nou meer as ooit noodsaaklik omdat die ontwikkeling van die elektronika die risiko nog groter maak omdat dit misbruik kan word en mense se privaatheid geskend kan word.

     NG Gemeente Margate het in die verlede en sal steeds in die toekoms daarna streef om u persoonlike inligting te beskerm en om te voldoen aan die vereistes van die bogenoemde Wet.  Ons het, en is, steeds besig om gepaste en redelike tegniese en organisatoriese maatreëls te tref om:

      Wat gebeur as daar nie voldoen word aan die wet nie?

    Die Wet bepaal ook dat daar ʼn maksimum boete van tot en met R 10 miljoen opgelê kan word indien ʼn verantwoordelike party nie uitvoering gee aan die bepalings van die Wet nie.

    Datasubjekte het die reg om ʼn regsaksies teen die verantwoordelike party in te stel en dit sou selfs moontlik wees dat, onder sekere omstandighede die Inligtingsbeampte gevangenisskap opgelê kan word

     -----oooOooo-----

     Wetgewing ten opsigte van die beskerming van persoonlike inligting tree

    ongemagtigde toegang of verwerking van u persoonike inligting te voorkom die verlies of beskadiging of ongemagtigde vernietiging van u persoonlike inligting te voorkom
  2. GEMEENTE AKTIWITEITE:

Na aanleiding van die afgekondigde noodtoestand t.o.v. die Covid19-virus is ons genoodsaak om alle Gemeente-aktiwiteite
af te stel tot verdere kennisgewing.

Daar sal dus 'n elektroniese diens vrygestel word op die WhatsApp groepe  Ons leraars sal d.m.v. whatsapp met u kommunikeer.

 WHATSAPP KOMMUNIKASIE

Indien u bewus is van ‘n lidmaat wat nie op n “NG Gemeente Margate” whatsapp groep geregistreer is nie,
moet u asb die lidmaat se naam, van en selnommer aan dr Mike (082 496 5586) of ds Lerisa (082 525 3664) stuur.

 KERKKANTOOR

Alhoewel die kantoor fisies gesluit is, is u steeds welkom om Annette Coomer te kontak vir enige bystand of navrae.  Sel no 079 50 89 877

 

BANKBESONDERHEDE: NG Kerk Margate

 Bank - Absa

 Rekening no 32 90 144 212

 Tipe rekening Tjekrekening

 Takkode 528 628 of 632 005

 Verwysing vir Dankoffers

 Wyk Van en Voorletters

 Verwysing vir Kollektes

Kollekte Van en Voorletters

  1. ELEKTRONIESE OORBETALINGS  “EFT”

“EFT” betalings is die voorkeur betalingsmetode aangesien dit meer koste effektief is vir die
Gemeente en die inbetaler kan volledige verwysings bv wyk, naam, kollekte, dankoffers ens verskaf.

 SNAPSCAN

Ons het nou ook ‘n SnapScan betalingsfasiliteit.  SnapScan is ‘n toepassing waar jy met jou selfoon gou, maklik en veilig ‘n betaling aan NG Margate (of enige ander verskaffer) ‘n betaling kan maak.  Jy gebruik jou selfoon se kamera om bv NG Margate se SnapScan kode (QR kode) in te lees en dan aan te dui hoeveel jy wil oorbetaal vir dankoffer / kollekte / basaar / ander.

Daar is geen addisionele kostes vir u nie, alhoewel ‘n heffing van ongeveer 3.5% deur NG Margate betaalbaar is.  

Die SnapScan kode  asook die proses om SnapScan op jou selfoon te aktiveer volg hieronder

  1. KAARTMASJIEN & KONTANT INBETALINGS

Slegs beskikbaar tydens kantoorure (kantoor gesluit gedurende Covid-19 inperkings)

 

AKTIVERING VAN SNAPSCAN OP SELFOON

Indien jy nog nie Snapscan of ‘n soortgelyke toepassing op jou selfoon geaktiveer het nie kan jy soos volg te werk gaan: