
VOLLEDIGE SKAKELLYS
NG Margate Posadres:
Posbus 312
Margate
4275
KANTOOR - (039) 312 2011 - ngmargate@mweb.co.za
Webmeester: August du Preez,
E-pos: august@farmstay.co.za
Sel 0828827475
Redakteur: Korrels - Elda Pretorius : eldap@vodamail.co.za
LERAARS
Dr. Mike Heaney
Sel/Faks: 082 496 5586
Epos: mike.heaney1@gmail.com
LERAARS
Ds Lerisa Meyer
TEL: 039 315 7438
sel: 082 525 3664
e-pos : LERISASTRYDOM@gmail.coM
082 525 3664
SAAKGELASTIGDE
Mary Devonshire
Tel: (039) 3122011
Sel/Faks: 039 312 2011 (K)
Epos: ngmargate@mweb.co.za
Administratiewe Beampte
Cara Meyer
Tel: 039 312 2011 (K)
Sel/Faks: 039 312 2011
Epos: register@mweb.co.za
KOSTER
Gustav Wessels
Sel/Faks: 082 307 2673
ORRELIS
Cobus Pienaar
Sel/Faks: 082 8217 824
Epos: cobus.pienaar16@gmail.com
PRO-DEO
Voorsitter: Eloise van Niekerk
Sel/Faks: 082 822 6661
KOOR
Ada Gribb
Sel/Faks: 076 450 2699
Epos: adabrits@telkomsa.net
FINANSIES & ADMINISTRASIE
Die finansiƫle diensgroep behartig alle aspekte van die gemeentelike finansies en hanteer ook die finansiele beleid.
Voorsitter: Melt van Niekerk Tel. 039 315 6923 Sel. 072 137 6701
DIENSVERHOUDINGE
Die diensgroep sien om na alle sake wat die personeel van die gemeente raak, en wil sover moontlik n gelukkige
werkgewer/werknemer verhouding bevorder.
Voorsitter: Ferdie van Greunen 039 315 7651
DIENS VAN BARMHARTIGHEID
Hierdie diensgroep fokus daarop om die liefde van Jesus uit te dra deur waarlik om te gee met Woord en brood.
Hulpverlenende funksies word verskaf soos kospakkies en klere. Die kommissie werk nou saam met die
Christelike maatskaplike diens.
Voorsitter: Voorsitter: Daleen Beukes. Tel: 078 095 4388
GEMEENTEBEDIENING
Gemeentebediening fokus op die geestelike opbou van die gemeente, sodat Margate waarlik kan leef vir Christus. Sake soos
toerusting, leierskap, kommunikasie, geestelike verdieping en gemeentelike funksies, sorteer onder hierdie kommissie
Voorsitter: Ferdie van Greunen 039 315 7651
EREDIENS EN MUSIEK
Hierdie diensgroep fokus op alle aspekte wat die erediens raak, soos liturgie en musiekbediening en wil meewerk
daaraan dat die erediens werklik n ontmoeting met God sal wees.
Voorsitter: Dr. Mike Heaney, Tel. 039 312 1028, Sel. 082 496 5586.
GETUIENISAKSIE
Die Getuienis diensgroep se missie is om die gemeente se gesig na die wereld te draai, deur die die evangelie
van die koninkryk van God doelgerig binne en buite ons gemeente uit te dra. Binnelands word op die
Malutis, Lusikisiki en Gamalakhe gefokus. Buitelands word op Nepal en Angola gefokus
Voorsitter: Dr. Mike Heaney tel: 0824965586
EIENDOMME
Die eiendomme diensgroep sien so doeltreffend moontlik om na alle roerende en onroerende eiendomme van
die gemeente. Lidmate wat graag praktiese diens lewer dien op die kommissie
Voorsiter: Melt van Niekerk - 039 315 6923
PRO-DEO
Pro Deo is n interkerklike omgee- en uitreikgroep, onder die vaandel van die NG Kerk, wat
diens lewer aan die hele gemeenskap van Margate en Port Edward. Vrywilligers help met die versorging
van bejaardes, diens aan kankerpasiente, doen van hospitaalbesoek, sowel as tuisversorging van bejaardes
Voorsitter: Eloise van Niekerk 082 822 6661
JEUGKOMMISSIE
Die Jeugbediening staan op drie bene, te wete: kategese, kinderkerk en kerkjeugaksies. Jaarliks word
ook jeugkampe gehou en stranddiensaksies word ondersteun. Die missie van die jeugkommissie is om
die jeug van die gemeente tot getroue dissipels van Jesus te vorm wat waarlik leef vir Christus
Diana Landsberg : 073 5227972
LEER EN AKTUELE SAKE
Die diensgroep hanteer alles sake van aktuele en leerstellige aard wat onder die aandag van die
kommissie kom. Pikkie Strydom 039 314 4109 / 083 390 3708
KLEINGROEPE
Die kleingroepbediening, wat verskeie Bybelstudiegroepe insluit, streef daarna om deur Bybelstudie
te groei in hul verhouding met God, met mekaar, terwyl die fokus op die wereld nooit uit die
oog verloor word nie. Die kontaknommers van leiers verskyn gereeld in die Korrels.
VROUEDIENS
Hierdie diensgroep strewe daarna om alle aspekte van vrouebelange te bevorder. Dit sluit geestelike sowel as
sosiale behoeftes in. Die gemeente is in verskeie groepe verdeel vanaf Uvongo tot Port Edward. Gereelde funksies word
gehou om gemeenskap van gelowiges aan te moedig. Die Vrouediens ondersteun ook Mopaniehuis, n onderafdeling van
Malvern-kinderhuis. Kontakpersone:
Voorsitter Jennie Heaney (foto onder) : 083 2650529 .
Ondervoorsitter: Ester Steyn 082 325 1799
