Afkondigings 18 & 25 desember 2022 & 1 Jan 2023
N G GEMEENTE MARGATE
Dienste 18 + 25 Desember 2022 en
01 Januarie 2023
Sondag 18 Desember 2022
Margate 08:30
Leraar: Dr Dawie Oosthuysen
Port Edward 08:00
Leraar: Ds Piet Beukes
Village 11:15
Leraar: Dr Dawie Oosthuysen
Kersdag 25 Desember 2022
Margate dienstye
05:45; 06:30; 07:15; 08:45; 09:30
Leraars: Dr Mike Heaney en ds Lerisa Meyer
Port Edward dienstye 6:45 / 7:30 / 08:15 & 9:00
Leraar: Prop Handré Meyer
Kinderstrand : geen diens
Gesamentlike Oujaarsdagdiens 31 Desember 2022
Margate om 18:00
Nuwejaarsdiens 1 Januarie 2023
Margate 08:30
Leraar: Dr Mike Heaney
Port Edward 08:00
Leraar: Ds Lerisa Meyer
Kollekte: Gaan vir Diens van Barmhartigheid
AFKONDIGINGS
KERKKANTOOR SLUIT VIR FEESTYD: Neem asb kennis dat die kerkkantoor gesluit sal wees vanaf Donderdag 15 Desember 2022 en sal heropen op Dinsdag 3 Januarie 2023 (DV).
SPESIALE DANKOFFERS: Daar is nog geleentheid vir spesiale dankoffers. Koeverte vir hierdie doel is in die kerk beskikbaar.
BROODJIES VIR HULPBEHOEWENDES: Baie dankie vir almal se ruim bydraes die afgelope tyd. U broodjies het baie mense in nood se honger gestil.
DIENS VAN BARMHARTIGHEID 2022: Uit die diepte van ons harte baie dankie aan elkeen van u se bydraes deur die jaar. Dit word innig waardeer.
Kontaknommers vir voorbidding:
Port Edward: Suzette Simpson 083 686 5451 - Margate: Diedie Schoeman 082 362 2936
GEBED VIR DIE FEESTYD: Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Amen
DANKOFFERS & ANDER BYDRAES
Baie dankie vir u bydraes. U help om die saak van God se koninkryk te bevorder. Telefoniese bankdienste, EFT’s of Snapscan: Indien u die oorbetaling wil verdeel kan u die verdeling vir Mary Devonshire e-pos na ngmargate@mweb.co.za of ‘n SMS of Whatsapp stuur na die finansiële afdeling, sel nr 073 367 3708.
Rekening naam
Bank
Rekening no
Tipe rekening
Takkode
Verwysing vir Dankoffers
Verwysing vir Kollektes
Verwysing vir Basaar (bv:)
NG Kerk Margate
Absa
32 90 144 212
Tjekrekening
528 628 of 632 005
Wyk Van & Voorletters
‘Kollekte’ Van & Voorletters
‘Basaar’ Van & V
